Hierdie Leerderboek bied die KABV vir Graad 10 op ,n lewendige en toeganklike wyse aan. Dit is propvol illustrasies, kaarte en prente wat ,n duidelike boodskap oordra. Dit behels ,n volledige gestruktureerde leerprogram wat leerders betrek om sake krities te oorweeg. Klem word daarop geplaas dat leerders die historiese en kommunikasievaardighede ontwikkel wat vereis word om hulle eie argumente gegrond op bewyse te formuleer. Dit bied uitstekende voorbereiding vir die finale Graad 12 eksamen.