Viva Afrikaans Graad 10 Onderwysersgids

R28,95

Viva Afrikaans Huistaal Graad 11 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 10–12 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ’n genotvolle en stimulerende wyse te verken.
Die Onderwysersgids bied die volgende:
• Memoranda en idees vir voortgesette assessering van al die aktiwiteite en opdragte in die Leerderboek.
• Werkkaarte en assesseringsvorms wat gekopieer en in die klassituasie gebruik kan word.
• Voorbeeldtoetse en -vraestelle, met memoranda, wat volgens die formele assesseringstake opgestel is.
• ’n Gratis CD met die memoranda van die onderskeie aktiwiteite, assesseringsvorms, informele vraelyste, toetse en vraestelle. Hierdie dokumente word in Word-formaat aangebied sodat veranderinge maklik gedoen kan word. Die CD sluit ook voorlesings van die luisterbegrippe in.
Beide die Leerderboek en Onderwysersgids is ontwerp om die onderwyser op elke moontlike manier te ondersteun en bied ’n verskeidenheid idees om leerders te stimuleer en te help om moeilike konsepte te bemeester

Authors

, ,

Publisher

ISBN

9781430715498_1yr

Number Of Pages

316

File Size

2.89 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2017