Viva Afrikaans 9 (HL) Leerderboek (CAPS)

R59,54

Viva Afrikaans Huistaal Graad 9 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 7–9 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ,n genotvolle en stimulerende wyse te verken. Dit bestaan uit ’n Leerderboek, Leesboek en Onderwysersgids. Die Leerderboek bied die volgende: • Die geleentheid om die besondere aard van Afrikaans Huistaal te ontdek en te geniet. • ,n Groot verskeidenheid aktiwiteite, aangebied in tweeweeklikse siklusse, wat temas uit die belangstellingsveld van leerders op hierdie vlak dek. • Geïntegreerde akademiese leerinhoude en die praktykgerigte toepassing van dié inhoude. • Die ontwikkeling van die vier vaardighede: Luister en praat; Lees en kyk; Skryf en aanbied; en Taalstrukture en -konvensies (geïntegreer met vaardighede 1, 2, en 3). • Die ontwikkeling van die nodige lewensvaardighede en houdings. • Die ontwikkeling van kommunikasievaardighede. • ,n Handige Studiegids agter in die Leerderboek wat dit maklik maak om taalkonsepte na te slaan.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781430724483

Number Of Pages

280

File Size

29.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2017