Hierdie Leerderboek en Onderwysersgids vir Afrikaans Huistaal is geskryf vir Graad 8 volgens die Nasionale Kurrikulum en assesseringsbeleidsverklaring. Dit is gerig op Afrikaans moedertaalsprekers wat Afrikaans as huistaal neem. Die leerstof in die Leerderboek is volgens weke ingedeel soos vereis.

Viva Afrikaans 8 (HL) Onderwysersgids (KABV)
R83,48