Viva Afrikaans 7 (HL) Leerderboek (KABV)

R33,70

Viva Afrikaans Huistaal Graad 7 is ontwikkel uit die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) vir Afrikaans Huistaal Graad 7�9 en bied leerders die geleentheid om Afrikaans Huistaal op ?n genotvolle en stimulerende wyse te verken. Dit bestaan uit �n Leerderboek, Leesboek en Onderwysersgids.
Die Leerderboek bied die volgende:
� Die geleentheid om die besondere aard van Afrikaans Huistaal te ontdek en te geniet.
� ?n Groot verskeidenheid aktiwiteite, aangebied in tweeweeklikse siklusse, wat temas uit die belangstellingsveld van leerders
op hierdie vlak dek.
� Ge�ntegreerde akademiese leerinhoude en die praktykgerigte toepassing van di� inhoude.
� Die ontwikkeling van die vier vaardighede: Luister en praat; Lees en kyk; Skryf en aanbied; en Taalstrukture en -konvensies
(ge�ntegreer met vaardighede 1, 2, en 3).
� Die ontwikkeling van die nodige lewensvaardighede en houdings.
� Die ontwikkeling van kommunikasievaardighede.
� ?n Handige Studiegids agter in die Leerderboek wat dit maklik maak om taalkonsepte na te slaan.
Die Leesboek bied die volgende:
� Gedigte, kortverhale, volksverhale en dramas wat pas by die leerder se belangstellingsveld en ervaringsw�reld.
� Interessante en stimulerende aktiwiteite en vrae geskoei op die leesstukke, vir bespreking en beantwoording.
� Addisionele leesstukke wat met vrug vir verryking en remedi�ring gebruik kan word.
� �n Volledige Studiegids waarin al die letterkundige aspekte verduidelik word.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781430718048P

Number Of Pages

0

File Size

25.03 mb

Format

EPUB

Edition

1