Viva Afrikaans 11 (HL) Onderwysersgids (CAPS)

R112,25

Die Onderwysersgids bied die volgende: • Memoranda en idees vir voortgesette assessering van al die aktiwiteite en opdragte in die Leerderboek. • Werkkaarte en assesseringsvorms wat gekopieer en in die klassituasie gebruik kan word. • Voorbeeldtoetse en -vraestelle, met memoranda, wat volgens die formele assesseringstake opgestel is. Beide die Leerderboek en Onderwysersgids is ontwerp om die onderwyser op elke moontlike manier te ondersteun en bied ’n verskeidenheid idees om leerders te stimuleer en te help om moeilike konsepte te bemeester.

Authors

, ,

Language

Publisher

ISBN

9781430713814P

Number Of Pages

320

File Size

11.22 mb

Format

EPUB

Edition

1