Viva Afrikaans 10 (HL) Leerderboek (KABV)

R89,18

Die geleentheid om die besondere aard van Afrikaans Huistaal te ontdek en te geniet.
�n Groot verskeidenheid aktiwiteite, aangebied in tweeweeklikse siklusse, wat temas uit die belangstellingsveld van leerders op hierdie vlak dek.
Gei?ntegreerde akademiese leerinhoude en die praktykgerigte toepassing van die? inhoude. Die ontwikkeling van die volgende taalvaardighede:
1. Luister en praat
2. Lees en kyk
3. Skryf en aanbied
4. Taalstrukture en -konvensies (gei?ntegreer met vaardighede 1, 2 en 3)
Die ontwikkeling van die nodige lewensvaardighede en houdings.
Die ontwikkeling van kommunikasievaardighede.
�n Omvattende Studiegids wat die leerinhoud van al vier die taalvaardighede volledig dek.
�n Handige indeks agter in die Leerderboek wat dit maklik maak om taalkonsepte na te slaan.
Memoranda en idees vir voortgesette assessering van al die aktiwiteite en opdragte in die Leerderboek.
Werkkaarte en assesseringsvorms wat gekopieer en in die klassituasie gebruik kan word. Voorbeeldtoetse en -vraestelle, met memoranda, wat volgens die formele assesseringstake opgestel is.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9781430715467P

Number Of Pages

0

File Size

19.62 mb

Format

EPUB

Edition

1