Vis en tjips

R145,00

Watter soort ou breek by ’n akwarium in? En verf graffiti teen die muur, of gooi bottels en ander gemors in die dolfyntenk? Kevin Pieterse, dis wie. As straf vir sy vandalisme moet Kevin gemeenskapsdiens by die akwarium doen. Crystal kan nie glo sy moet die hele Desembervakansie in sy gesig vaskyk nie. Sy wens hy beland in die haaitenk. Maar dan ontmoet Kevin vir Ginger die dolfyn. En dit is liefde met die eerste oogopslag …

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799361995

Number Of Pages

47

File Size

2.98 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2013