Vir mans

R173,91

Mans leef in ‘n wêreld waar die rolle van manlikheid so baie verander het. Die eise wat ‘n gewone dag aan mans stel kan met tye selfs die mees ervare en bevoegde individu laat twyfel oor sy bevoegdhede. Dié boek poog om mans beter toe te rus met relevante inligting wat hulle sal help om meer doeltreffende, emosioneel gelukkige en vervulde lewens te kan lei.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796317919

Number Of Pages

240

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

15-02-2019