Sampie en Irma de Klerk was die wenners van Huisgenoot se liefdesverhaalkompetisie ter viering van dié tydskrif se 100ste bestaansjaar. Hul eg Suid-Afrikaanse verhaal van struikelblokke en onwaarskynlike liefde was ook die inspirasie vir hierdie roman propvol humor, deernis en, ja, romanse. Die gelyknamige eeufeesfliek word einde 2016 vrygestel.

Vir die voëls
R204,35
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624080473 |
Number Of Pages | 240 |
File Size | 1.21 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 06-10-2016 |