Vir altyd

R188,70

Twee van Marijke Greeff se gewildste romanses, Formuleliefde en Sewe beloftes, in een bundel. Formuleliefde: Jarod Hunter is die wêreld se formule-een-kampioen. Hy verpes die media, en Catherine is juis ’n joernalis – met die opdrag om sy verlede oop te krap en sappige brokkies aan haar lesers op te dis. Sewe beloftes: Tien jaar gelede het Chelsey uit Los Angeles weggevlug van haar groot en enigste liefde. Net toe sy dink sy’s oor hom, hoor sy hulle egskeiding was nooit wettig nie…

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799354287

Number Of Pages

234

File Size

0.90 mb

Format

EPUB

Published

01-04-2014