Vin

R217,39

Vin is die verhaal van kunstenaar Vin Verster se greepverloor op haar skeppende en skikkende omgaan met kuns, haar verhouding met haar argeoloog-man, en haar vermoë om in SA sielerus te voel. Deur twee dekades van oorsese kunsresidensies en die benouende obsessie van ’n vyandiggesinde sien die leser met die oë van dié vindingryke kuns-vlugteling. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795802010

Number Of Pages

288

File Size

0.56 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-06-2021