Vierkant van die wraak

R241,99

Ludovic Degroof, een van die magtigste en rykste mense van Brugge, se posisie kom in gevaar wanneer daar ingebreek word by die juwelierswinkel van sy seun Ghislain. Die inbrekers laat ’n raaiselagtige handtekening agter: ’n Latynse spreuk uit die Middeleeue wat bekendstaan as “die vierkant van die tempelridders”.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799357875

Number Of Pages

296

File Size

2.50 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2012