Vervreemdeling

R239,13

Die geloof as die filtraat waardeur mens en wêreld waargeneem word, staan in hierdie digbundel sentraal. Ook die motief van die huis en buurt figureer, en so ook ’n aantal verse oor die seun en kleinkinders. ’n Indrukwekkende bundel, en waardige opvolger vir die digter se bekroonde Jerusalem tot Johannesburg.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624051923

Number Of Pages

110

File Size

0.27 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-09-2011