Verse in my inboks gee jou ’n oorsig van die beste gedigte uit die Afrikaanse digkuns: van klassieke gedigte deur groot geeste soos D.J. Opperman, Elisabeth Eybers en Ingrid Jonker, tot die werk van hedendaagse skrywers soos Marlene van Niekerk, Gert Vlok Nel en Ronelda Kamfer. Dit sluit voorbeelde in van verskil-lende digvorme – onder andere die sonnet, ballade, vrye vers, limeriek en haikoe – asook ’n groot verskeidenheid tegnieke en elemente, insluitende rym, ritme, herhaling, tipografie, metafoor en vergelyking, personifikasie, onomatopee, dramatiese ironie en simboliek.
Verse In My Inboks ’n Poësie-handleiding
R51,22
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781430753711 |
Number Of Pages | 424 |
File Size | 22.04 mb |
Format | |
Edition | 2 |