Vers en vlam

R234,78

In Vers en vlam is gedigte uit al die soorte Afrikaans opgeneem om die omvang van die Afrikaanse digkuns te verteenwoordig. Dit bevat o.a.: ’n kort verduideliking oor elke gedig; woordverklarings in Afrikaans en Engels; ’n afdeling “Leerfokus” oor die poësietegniek van die gedig; kontekstuele vrae en antwoorde wat leerders help met begrip en interpretasie en ’n afdeling “Vir jou joernaal en/of in die klas” wat leerders die geleentheid bied om skeppend op aspekte van die gedig te reageer.