Suid-Afrika is een van die lande met die grootste gaping tussen ryk en arm ter wêreld. Hoe het ons by dié punt gekom? In hierdie boek kyk Sampie Terreblanche na die historiese oorsake van die ongelykheid – en waarom dit sedert die ANC se bewindsoorname vererger het. ‘n Belangrike waarskuwing en wekroep.
Verdeelde land
R221,74
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780624067405 |
Number Of Pages | 213 |
File Size | 0.58 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 20-02-2014 |