Die verhale beeld die misterie en verstrengeldheid uit van ontheemding én tuiskoms, van drome én verval binne die ruwe werklikhede van ons Suid-Afrikaanse bestaan. Dís wat die leser bybly: stemme wat vertel van ’n onbegrypbare gebrek aan mededoë, van verlies en misbruik. Maar ook van liefde en verbeelding en skoonheid in ’n seisoen van twyfel.
![Verbeel jou dis somer](https://img2.snapplify.com/f9d411803c480601e26378e0f001bf05/nbpublishers/9780798153737.jpg)
Verbeel jou dis somer
R234,78
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798153737 |
Number Of Pages | 96 |
File Size | 0.36 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 09-10-2009 |