Ver in die wêreld

R280,00

Ver in die wêreld, saamgestel deur Frederik de Jager, is 23 lekkerleesstories oor die lewe in die buiteland deur expat-skrywers soos Marita van der Vyver, Zirk van den Berg, Eben Venter en Chris Karsten. Sommige van die verhale is suiwer fiksie, en ander is intieme persoonlike ervarings. Dis verhale oor die verlies aan die bekende, die verlange huis toe, maar ook oor die aanpassing in die verre vreemde wat dikwels met ’n goeie skoot humor gepaard gaan.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624089582

Number Of Pages

256

File Size

0.72 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-02-2023