Veilige tuiskoms by jou

R85,00

Sy voel uiteindelik veilig … Madie van Tonder was lief vir die charismatiese James van Vuuren en het vas geglo dat hy dieselfde voel. Ná die traumatiese afloop van hulle verhouding, besluit sy om in die vervolg haar hart toe te sluit, vrolik soos ’n vlinder rond te fladder en dieper verhoudings te vermy soos die pes. Totdat sy die jong veearts, Lourens de Villiers, ontmoet. Sy helderbruin oë glimlag saam wanneer hy lag en hy laat haar veilig voel. Maar kan sy haar hart hierdie keer vertrou, of is Lourens ook besig om met haar te speel?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781776351664

Number Of Pages

208

File Size

1.40 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-01-2022