Vatmaar vertel die boeiende verhaal van ’n klein gemeenskappie buite Kimberley, van die draai van die eeu tot ongeveer 1930. Die leser word bekend gestel aan ’n magdom fassinerende karakters sowel as aan nuwe perspektiewe op bekende historiese gebeure. Die stories is vol kleur en opwinding, dit voed jou siel en laat jou soms uitbars van die lag, net om netnou weer trane in die oë te kry.
Vatmaar
R256,52
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780795707803 |
Number Of Pages | 337 |
File Size | 1.52 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 17-12-2016 |