Vat ‘n gap

R213,04

In Londen sal sy vlug van alles, glo rykmansdogter Jaz. Fashion is egter haar ding, beslis nié skottelgoedwas in goor bars nie. Boonop is haar woonstelmaats nie waaraan sy gewoond is nie. Maar haar gap-jaar leer haar om op haar eie voete te staan – al is dit gillend en skreeuend.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624058632

Number Of Pages

224

File Size

0.62 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

30-04-2011