Vandat ek kan onthou

R85,00

Die eerste ding wat Dalien sien toe sy haar ouers se kombuis binnestap is ’n paar vuil stewels wat gemaklik by die enkels gekruis is. Die stewels behoort aan ’n paar goed gevormde bene in ’n uitgewaste denim en bruingebrande arms. Onder ’n sonverbleikte John Deer-pet lag twee sjokoladebruin kykers en haar hart struikel oor sy ritme. BONUSKORTVERHAAL: Sonneblom-meisie ”“ Frenette van Wyk. Jean-Claude is op ’n donker plek in sy lewe toe ’n mediese suster vol sonskyn in sy lewe verskyn. Met tyd leer hy daar is ook pyn in suster Maryn se lewe maar sy hou haar gesig na die sonlig gerig.

Authors

,

Language

Publisher

ISBN

9780799393637

Number Of Pages

60

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-02-2019