Van vrees na vrede

R180,87

As jy met ‘n terminale siekte gediagnoseer is, het jy twee keuses: Bly lê of staan op en leef. In hierdie praktiese boek ondersoek skrywer Madelein Rust hoe om te leef, nou dat sy besig is om dood te gaan. Sy benader haar komende dood op ’n praktiese manier en trek so die dood se angel, vir haarself maar ook vir die siek persoon en hul geliefdes.
 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796323118

Number Of Pages

176

File Size

0.84 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

07-04-2023