Van vaders en vlugtelinge

R280,00

Daniël voer ’n trekvoëlbestaan tussen Londen en Kaapstad. Wanneer sy bejaarde pa sterf, bevat dié se testament ’n ongewone klousule: Daniël sal slegs sy deel van die boedel erf indien hy besoek aflê by sy neef Theon, op die ou familieplaas in die Vrystaat. Dié besoek lei tot ’n ander reis – hy en sy neef neem ’n siek seuntjie na Tokio, met die hoop dat ’n nuwe soort behandeling die kind sal genees.  ’n Aangrypende roman deur die bekroonde skrywer SJ Naudé. 

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798183956

Number Of Pages

192

File Size

0.79 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-07-2023