Van saai tot fraai

R185,00

Van Saai tot Fraai is ’n luukse handwerkboek wat wys hoe ongewensde, ou, alledaagse huishoudelike items in pragtige dekor omskep kan word. Deur die idee van herbruik en herwin in gedagte te hou, neem Almie Louis dit verder deur die mees gewone of selfs lelike items tot begeerlike pragstukke op te tower.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781432303945

Number Of Pages

176

File Size

22.47 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

26-06-2014