Vampierhokkie

R123,00

Hoekom gebruik die skool nie die klaskamers aan die westekant nie? “OMDAT ALMAL WAT SOONTOE GAAN, STERF!” Daar is ’n vampier in Laerskool Jakkalsdal. So sê die kinders. Maar is die storie waar? Die hokkiespelers, Zondi, Kayla en Waggie, gaan vandag uitvind. As hulle hierdie spel verloor, word hulle dalk gebyt …

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780639602219

Number Of Pages

80

File Size

2.85 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-07-2021