Vakansiepret 2: Vlieërs en Filmsterre

R115,00

Dit is ’n winderige dag. Jana en Alisha besluit om hul vlieërs op die strand te gaan vlieg. Ongelukkig is Jana se irriterende boetie en sy beste maatjie ook daar. Dan beland die twee meisies onverwags op ’n regte, egte filmstel … en dit lyk of hulle dalk die kans gaan kry om in ’n fliek te wees!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799390490

Number Of Pages

21

File Size

3.11 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-05-2018