Vakansiepret 1: ’n Piekniek op die strand

R115,00

Jana en Alisha is beste vakansiemaats! Hulle sien uit na ’n heerlike vakansie propvol pret op duinebaai. Die twee meisies besluit om ’n piekniek op die strand te hou. Maar tussen die duine hoor hulle ’n tjankgeluid, en ontdek ’n hondjie wat hul hulp dringend nodig het. Sal hulle die hondjie se eienaar kan opspoor?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799390483

Number Of Pages

20

File Size

2.60 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-05-2018