Vaarwel, my effens bevlekte held

R158,70

Hertzogpryswenner De Lange se jongste gedigte getuig van ’n gevoeligheid en ’n diepte soos nog nie vantevore  by hierdie digter nie. Toeganklike verse wat wissel van die elegiese tot die sardoniese: die erns van die menslike drama van leef en sterf word telkens verlig met humor. Meelewend én gedistansieerd, innig én kontrasterend, met humor én wrangheid, met beelding én ironie. Die temas sluit in vryheid, afstand, skoonheid, dood, pyn, verlies, religie, seks. Van die erotiese gedigte spreek besonder sterk van die intensiteit van menslike verlange en eensaamheid

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798158893

Number Of Pages

112

File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

22-02-2012