Uitgeboul deur liefde

R80,99

Haar vernedering het Nicolette binne een aand in ’n tierwyfie verander danksy Lukas Jameson Suid-Afrika se krieketkaptein wat meisies deesdae wêreldwyd laat swymel. Hoe kan sy vergeet hy het haar amper in matriek geknak?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780799350050

Number Of Pages

199

File Size

1.02 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

01-12-2010