Uit die Oond

R190,00

Stap-vir-stap aanwysings en oorgenoeg foto’s haal die misterie uit die eksakte wetenskap en dien as inspirasie vir elkeen wat nog nooit die moed gehad het om self koek, kleinkoekies, skons, brood, croissants, ensovoorts, te bak nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9781431702749

Number Of Pages

224

File Size

17.05 mb

Format

PDF

Edition

1

Published

04-10-2012