Uit die Beek 2016

R156,52

Uit die Beek is die oudste Bybeldagboek in Afrikaans en het oor die jare heen ‘n staatmaker in menige huis geword. Dit bied jou die geleentheid om met verloop van tyd deur die hele Bybel te werk. Daar is ook ‘n teksgedeelte wat in die aand gelees kan word, sake waarvoor daagliks gebid kan word en inleidings tot die Bybelboeke wat gelees kan word. Dit is geskik vir persoonlike stiltetyd én vir huisgodsdiens.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780796318527

Number Of Pages

408

File Size

1.72 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

21-08-2015