Johan Marais, ‘n polisieman tydens die vleuel van apartheid, was ‘n ooggetuie van en deelnemer in verskeie gevalle van polisiebrutaliteit. Na ‘n selfmoordpoging, stel sy doktor voor hy skryf sy lewensverhaal neer. Tydbom is die produk daarvan.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9781920323776 |
Number Of Pages | 192 |
File Size | 0.54 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |