Tweegevreet

R239,13

In Julie 1905 kry Siegfried Bock van die Kaiserliche Landespolizei te kampe met ’n plaaslike boer se grudood, spoke uit sy verlede en ’n Berlynse besoeker wat ’n dodelike wrok koester. Hy worstel met Duits-Suidwes-Afrika se onstuimige politiek en ongenaakbare natuur. Hy moet dit alles, asook strominge in sy eie gemoed, te bowe kom.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795709708

Number Of Pages

288

File Size

0.67 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

29-06-2020