Tweede kans op liefde

R82,61

Mynhard Malan verhuis na die plaas Koppie-alleen nadat hy dit by sy vervreemde pa erf. Terwyl hy tydelik op ’n nabygeleë kleinhoewe tuisgaan, word sy voete onder hom uitgeslaan. Wat beteken die woelinge binne-in hom wanneer hy aan Tessa Verwey dink? Sy misterieuse buurvrou wil egter niemand naby haar toelaat nie. Veral nie nóg ’n aantreklike man nie. Hoekom is Tessa so kil en afsydig? Wat weet sy omtrent Charlotte Basson se dood?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624085027

Number Of Pages

224

File Size

0.51 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-02-2018