Tryna du Toit Omnibus 4

R221,74

In hierdie omnibus verskyn Wolwehoek, Die vennootskap en Towerwater. ’n Jong meisie moet self boer om ’n erfplaas te behou. ’n Dokter sluit ’n ongewone kontrak met ’n verpleegster om om te sien na sy dogtertjie. ’n Skryfster word bekoor deur ’n Karooplaas, maar die plaasmense is vasgevang in hulle tragiese verlede.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798153676

Number Of Pages

480

File Size

1.08 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

28-04-2011