Wat beteken dit as ’n jong Afrikanerman jou beskryf as “nogals orraait”? Hoe trek jy die gehoor se aandag as die basaarpoeding hulle gemesmeraais het? En waar in die wêreld is die berugte Pomona Spur? In dié piepie-jou-nat-van-die-lag memoire verklap Schalk – en sy soortvan-bestuurder, Erns Grundling – die bisarre en hartroerende dinge wat hy oorgekom het op sy reise regoor die land na oral waar ’n mikrofoon en ’n dronk gehoor hom inwag.
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780795801785 |
Number Of Pages | 224 |
File Size | 1.59 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 06-06-2018 |