Trompie Omnibus 8

R147,83

Die laaste omnibus in hierdie reeks bevat nóg drie gewilde Trompie-stories. Trompie en sy maats besluit om in die kloof te gaan swem en dan teen die berg op te klim en die grotte daarbo te verken. Trompie ontmoet ook die mooiste meisie wat hy nog ooit gesien het en ding mee teen sterk kompetisie in die atletiekspan.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798180382

Number Of Pages

352

File Size

0.75 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

06-03-2020