Trompie Omnibus 5

R147,83

In hierdie omnibus, wat nóg drie gewilde Trompie-stories bevat, word die sproetgesig Grootkaptein en die Boksombende se avonture voortgesit. Die ondeunde Trompie het ’n sjarme wat tot oud en jonk spreek en nuwe lesers sal dadelik deur Trompie en die Boksombende se avonture meegevoer word!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798174619

Number Of Pages

320

File Size

1.27 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

03-10-2016