Trompie die waaghals (#18)

R108,70

Trompie en Rooie kom weg met ’n waarskuwing wanneer hulle resies jaag deur by die skool se traprelings af te gly. Dan daag hulle die noodlot verder uit deur met die interkomstelsel te peuter. Hulle bak die leerders in hul klas ’n lekker poets, maar dit boemerang ongelukkig op hulle! Trompie leen ’n waterpistool om sy klasmaats mee te skiet. Wanneer die pistool spoorloos verdwyn, moet hy uitvind wie dit gegaps het.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154130

Number Of Pages

120

File Size

0.41 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011