Die eindeksamen is naby, maar Trompie is nie lus om te leer nie – hy gaan swem eerder elke middag in die dam. Wanneer hy hoor daar is fietsdiewe op sy tuisdorp, weet die Boksombende se Grootkaptein sommer dadelik waar hulle die gesteelde goedere wegsteek – in een van die grotte bo teen die berg. Sal Trompie die kanniedood hierdie gevaarlike avontuur oorleef sodat hy weer saam met sy manskappe onder die blou hemel kan vergader?
![Trompie die speurder (#6)](https://img2.snapplify.com/945a025c59f072e42820043548a31816/nbpublishers/9780798154710.jpg)
Trompie die speurder (#6)
R108,70
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798154710 |
Number Of Pages | 122 |
File Size | 0.40 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |