Trompie die soet seun (#3)

R108,70

Dit is Trompie se laaste kwartaal op laerskool en hy is moeg daarvoor om altyd in almal se slegte boekies te wees. Die Boksombende se Grootkaptein besluit dit het tyd geword om goeie dade te doen, maar dis glad nie so maklik soos wat dit klink nie!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154703

Number Of Pages

120

File Size

0.46 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011