Trompie die sakeman (#16)

R108,70

Trompie gebruik sy vaardighede as entrepreneur om ’n sakeplan vir ’n snoepwinkel by die skool op te stel. Die Boksombende moet elkeen geld bydra om hierdie besigheid op die been te kry en is allesbehalwe beïndruk met hul Grootkaptein wanneer sake nie so vlot verloop soos hy hulle belowe het nie. Selfs Dawie se poging om die snoepie van ondergang te red misluk en die vier vriende sit met hul hande in hul hare.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154697

Number Of Pages

99

File Size

0.41 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011