Trompie die reisiger (#21)

R108,70

Trompie beland in groot moeilikheid as hy ’n nuwe mikstok vir sy kettie wil maak en ’n saag uit sy pa se verbode werkskamer gaan gaps. Maar dan skryf hy in vir ’n kompetisie van ’n koejawelfabriek wat ’n “tipiese Suid-Afrikaanse seun” soek. Die prys vir die wenner en ’n maat van sy keuse, is ’n reis in ’n vliegtuig na Kaapstad én Durban, met boonop nog ekstra sakgeld ook!

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154116

Number Of Pages

120

File Size

0.49 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011