Dis die begin van die lang Desembervakansie. Trompie en Blikkies pas die haarkapper se winkel op en die Boksombende se Grootkaptein waag sy hand aan ’n laerskoolseun se mooi lokke – met rampspoedige gevolge!
![Trompie die mooi seun (#10)](https://img2.snapplify.com/3084ae23a604258427dc6ac372f0bb15/nbpublishers/9780798154673.jpg)
Trompie die mooi seun (#10)
R108,70
Authors | |
---|---|
Language | |
Copyright | |
Publisher | |
ISBN | 9780798154673 |
Number Of Pages | 120 |
File Size | 0.42 mb |
Format | EPUB |
Edition | 1 |
Published | 01-04-2011 |