Trompie die kragman (#7)

R108,70

Dawie se ouers gaan vir drie maande weg en hulle oorweeg dit om hom by Trompie-hulle te laat bly, maar daar kom moles met ’n donkie en die koshuis is arme Dawie se voorland. Die seuns is nou in graad nege en die skoolhoof vermaan hulle om ernstig te begin leer en te vergeet van dinge soos bendes. Gaan dit die einde van Kwaggaberg se beroemde Boksombende wees?

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780798154642

Number Of Pages

120

File Size

0.42 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

01-04-2011