Tot siens, koning Arthur

R193,91

Dis Desember aan die einde van Sylvia se graad 11-jaar, maar sy weet nie waar sy haar matriekjaar gaan doen nie. En van haar toekomsdrome is niks oor nie. Minstens is alles nie net sleg nie – haar hunk van ’n boyfriend is nog net so smoorverlief op haar, en die dienswerk by die ouetehuis is darem nie te sleg nie, al dring suster Pretorius daarop aan om haar Guinevere te noem. Jy het jou bed gemaak en nou moet jy daarop slaap, sussie. Dis wat Ma altyd sê. Dis wat die Van der Merwe-vroue doen.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624056232

Number Of Pages

144

File Size

0.64 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

20-10-2012