Toring van Jasmyn

R160,87

Markus Combrink reis saam met sy pa, suster en ‘n vriend Neil na Istanboel. Terwyl hulle pa werk, verken die tieners die stad en raak bevriend met twee plaaslike tieners. Daar is bomaanvalle en wanneer Markus se suster ontvoer word, begin die poppe behoorlik dans. Die vakansie ontaard in ’n avontuur wat die Combrinks nie sommer sal vergeet nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780624087526

Number Of Pages

280

File Size

2.39 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

14-10-2019