Toring se baai

R260,87

Toring lê langs die Weskus, ’n afgeleë gehuggie waar ’n hand vol bewoners ’n bestaan probeer maak om ’n kreeffabriek. Dis midde-in die Tweede Wêreldoorlog en tye is swaar . . . Moenie dié  uitsonderlike roman – haar eerste ooit! – deur die bekroonde kortverhaalskrywer E Kotze misloop nie.

Authors

Language

Publisher

ISBN

9780795703560

Number Of Pages

256

File Size

0.81 mb

Format

EPUB

Edition

1

Published

21-06-2011